OneNote API

OneNote API's vir werk en skool is nou beskikbaar
saam met Microsoft Graph-integrasie.

Vir Windows, Windows Phone, iOS, Mac, Android & Web

OneNote API

kom te wete

api-verwysing

Ons interaktiewe dokumentasie help jou om vinnig met die OneNote API's aan die gang te kom.

dokumentasie

MSDN-hulpbronne sluit tutoriale en ander verwysingsmateriaal in wat jou help om alle van die OneNote API te verstaan.

kodevoorbeelde

Ons GitHub-rekening het kodevoorbeelde vir Android, Windows en alles tussenin.

video's

Die OneNote Development-reeks op Channel9 help jou om jou toepassing met OneNote te integreer.

gemeenskap

blog

Jy kan al die jongste inligting oor opkomende kenmerke en diensverberbeterings via ons blog kry.

twitter

Blogplasings te lank vir jou? Haal die belangrikste daaruit met ons Twitter-rekening.

stack overflow

Ons het almal al Stack Overflow gebruik. Nou kan jou vrae oor die OneNote API's ook hier beantwoord word.

gee terugvoer

Het jy 'n wonderlike voorstel vir die API? Wil jy meer oor ons padkaart te wete kom? Gaan kyk na ons UserVoice-forum.